Nuutste Artikels


Eunice High School for Girls welcomed Pretoria High School for Girls for a traditional weekend of sport and culture. Apart from the competitive spirit on and off the field, the Derby weekend turned out to be a family affair as many proud fathers, cheering mothers and excited siblings joined in the festivities.
The programme included a Friday full of Debating, Public Speaking, Chess, Tennis, Squash and a Saturday consisting of Cross Country, Netball and Hockey.
Congratulations to all the participants. Eunice would like to thank Pretoria High School for Girls for a weekend filled with a spirit of camaraderie and excellent sportsmanship. [...]


Zanré van Staden
Baie leerders in DF wonder: “Wanneer kry ons daardie beloofde kaarte waarvan ons al van verlede jaar af gehoor het?” Die kaarte waarna ek hier verwys, is natuurlik die nuwe sekuriteitskaarte wat DF Malan gaan implementeer om ons skool, en sy leerders, te beveilig.
Die grootste klagte onder die leerders is dat almal R20 moes betaal vir die kaarte. Die graadagts en nuwelinge by DF het nie ‘n sent betaal vir die kaarte of die biometriese stelsel nie. Die matrieks van verlede jaar is nie so gelukkig nie, want hulle moes die bedrag betaal en het niks daarna van die [...]


Vrydag 11 Mei 2012 het Laerskool Lydenburg aan die Welgro-toernooi by Middelburg Primary deelgeneem. Ons seuns het met oorgawe gespeel en as trotse wenners uit die stryd getree. Agt skole het aan hierdie toernooi deelgeneem. Die spanne het aan uitkloprondtes deelgeneem, so as jy verloor is jy uit!
Ons o/12 span wen al drie hul wedstryde teen Dennesig (22), Kannonkop (14) en Julian Muller (10\5). Tiaan Pretorius, o/11 speler, is as beste speler van die toernooi aangewys. Baie geluk seuns. Ons is trots op julle!
Links: Armand Aucamp o/12 kaptein en Ttiaan Pretorius o/11


Die afgelope paar weke het al die netbalspeelsters in die Boland meegeding teen mekaar tydens verskeie proewes. Nika Brink (o.18) en Chameron Hansen (o.17) het die keurders beïndruk en so ‘n plekkie in die onderskeie Bolandspanne verseker.
“Die proewe was maar stresvol, want daar was sterk kompetisie. Dit is ‘n groot voorreg om deel te kan wees van só ‘n geleentheid,” was die wooorde van Nika na afloop van die dag.
Die o.18-Bolandspan toer die Julie-vakansie na Boksburg waar hulle die Wes-Kaap sal verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse All Ages-toernooi. Die o.17-spanne moet egter finale proewe aflê waar daar uit Boland, WP en [...]


Op Hemelvaartsdag (Latyn: Ascensionis Domini) vier Christene dat Christus ná die kruisiging en opstanding in die hemel opgevaar het (vir verdere inligting rakende die godsdienstige betekenis van die dag, sien Hemelvaart). Hemelvaartsdag val op die veertigste dag gereken vanaf Eerste Paasdag, wat veroorsaak dat die datum elke jaar anders is. Hemelvaartsdag val wél altyd op ‘n Donderdag. Hemelvaartsdag val tien dae vóór Pinkster.
In baie lande, waaronder België, Colombia, Denemarke, Duitsland, Finland, Frankryk, Groenland, Haïti, Ysland, Indonesië, Liechtenstein, Luxemburg, Madagaskar, Namibië, Nederland, Noorweë, Oostenryk en Switserland, is Hemelvaartsdag ‘n vakansiedag in die middel van die week. Daarom word die Vrydag daarrna [...]


Ietsie van als vir die nat en koud
Noudat die dae korter en kouer is, word daar gou na die jasse en sokkies gegryp en dis dit tyd dat die Winterskoene afgestof word. Dit is die perfekte verskoning om lae en lae klere bo-oor mekaar aan te trek en ons wys wat julle kan gebruik.
'n Jas wat perfek sal pas!
‘n Jas wat almal pas
Dis die een bykomstigheid wat altyd ‘n groot treffer sal bly. Langes, kortes, bontes, vales en selfs vreemdes vir jou en vir julle. Jasse kan amper by enigiets aangetrek word en sal jou verseker [...]


Alle grappies op ‘n stokkie …
Juffrou stuur ‘n dogtertjie met ‘n boodskap na mev. Sleghter. Sy kom uitasem terug gehardloop en se: “Juffrou, juffrou misluk was nie daar nie!”
*-*
Twee slange gesels.
Slang 1: “Is ons giftig?”
Slang 2: “Ja, hoekom?”
Slang 1: “Ek’t nou-net my lip raakgebyt.”
*-*
Wat noem jy ‘n feetjie wat nooit bad nie?
“Stinkerbell”
*-*
Na watter tipe musiek luister ‘n koei?
“Moooooooo-siek”
*-*
Wanneer sal eende [...]


The Hunger Games… The book is a best seller and the movie has record ticket sales.
The Hunger Games is a story about Katniss Everdeen a volunteer from district 12. In the dystopian future “America” is divided into 12 districts which is controlled by the Capitol. Each year two tributes, a boy and girl between the ages of 12 and 18, gets selected randomly from all 12 districts to fight till death. The Games gets televised through out the country and everyone is required to watch. When Katniss’s 12 year old sister gets selected as representative for District 12 , Katniss volunteers to go in her place. Peeta [...]


Julle almal onthou nog die groot opwinding toe die opname van die musiek DVD ” Trein na Nêrens ” wat deur Carmin Olwage ( Gr. 10 ) gesing word , hier op ons eie skoolgrond opgeneem is?
Die tyd het aangebreek vir die groot TV vrystelling van die DVD op die Christelike TV-Kanaal , Kruiskyk .
Die uitsending van die DVD vind op Donderdag, 29 Maart 2012 tussen 20h2o en 20h30 plaas. Talle van ons mede – Hugies is te sien in die DVD, selfs van die onderwysers maak hul buiging op die “ silwerdoek “ en dan vertolk ons eie ” DRAMA QUEEN”, Sharoney [...]


The Brebner family would like to extend our congratulations to Mrs Prins and Me Moerane who both welcomed their new baby girls during the first term. We wish them all the best and blessings and good health always.


Eduard Stoffberg
Ek het ‘n onderhoud gedoen met Kayla Janse van Vuuren in graad 2 oor haar besonderse ysskaatsprestasie.
Hoeveelste het jy gekom met jou ysskaats?
Kayla: Ek het tweede gekom in Noord-Gauteng.
Was dit vir jou lekker om te ysskaats?
Kayla: Ja, dit was baie lekker en as ek kon, sou ek dit weer doen.
Het jy geval?
Kayla: Ja, en ek dink dit is hoekom ek tweede is.
Watse kleredrag het jy aangehad?
Kayla: Expialidocious!
Kayla is wel nog klein, maar ons verwag baie groot dinge van haar op die ys. Ons sê baie geluk met haar prestasie!


Naam:
Laerskool Marietjie van Niekerk
Webadres:
http://www.laerskoolmvn.co.zahttp://www.looklocal.co.za
Fisiese adres:
MarklaanBethal2310
Kontaknommers:
017 647 1571017 647 1481 017 647 3204 017 647 1564
Kontak vir epos:
dreyermariana@gmail.com mvn11@telkomsa.net
Tipe skool:
Pre-Primêre en Primêre skoolBabasorg tot Graad 7
Leuse van die skool:
Bou voort Die begin klein, maar is gebou om in alle opsigte vooruit te gaan. Die leerlinge word dus geroep om voort te bou op wat hulle ontvang het van die skool
Skoollied
Met die instelling van eenvormige skooldrag op 17 Junie 959 is daar gevoel dat die skool ook ‘’n eie wapen moes hê. Die wapen is ontwerp deur me. M.J. Jandrell. Daar is op die huidige ontwerp besluit aangesien dit ‘’n baie getroue beeld van die omgewing en [...]


Rodré Olivier
Dis nie aldag dat die ooievaar HNK se gange besoek nie, maar as hy kom, kom hy behoorlik en hy het duidelik nie net kom vlerksleep by Kiyambi nie.
Die afgelope paar jaar het HNK baie klein groen mannetjies en vroutjies by gekry, en nee dis nie marsmannetjies nie – dis klein kindertjies.
Die onlangste is Nathan van Litzenborgh, Juffrou van Litzenborgh se twee-jarige seuntjie. Jy het klaar vir hom gewigte aangeskaf en oefen glo daagliks. Nathan pronk klaar met spanspekkuite – nes sy ma.
Dan is daar Jesse-mé en Joah, Juffrou van der Sandt se twee groen gesiggies. As jy die [...]


Nuwe wetenskap apparaat
Wetenskap 2012
Die skool is dankbaar vir hierdie skenking deur die Dept. van Onderwys Noord-Kaap vir die wetenskap apparaat.
Die skool is gelukkig deur weer in aanmerking te kom vir ‘n donasie van wetenskap materiaal. Ons is besig om uit te pak om te kyk watter apparaat is daar beskikbaar vir die onderrig van Fisiese wetenskap.
Die skool is ‘n Dinaledi skool waar wiskunde/Wetenskap ‘n prioriteit is en als gedoen word om leerders te bevoordeel en aan te moedig om wiskunde en wetenskap as vakke te neem.
Ons is nou besig om hierdie apparaat in ‘n spesiale klas uit te pak [...]


Baie sterkte aan ons Netbal en Rugbyspanne wat die vakansie na Grey Kollege in Bloemfontein en George toer. Geniet elke oomblik!


‘n Aflos-gala is onlangs by Port Natal Skool gehou. Port Natal het uit as wenners uit die stryd getree. Die individuele uitslae was as volg:
Port Natal 140
Hillcrest 123
St. Henry’s 120
Grant Leigh 117
Kingsway 93
Port shepstone 61
Scottburgh 44


Pieter Hattingh
Lede van die uitvoerende komitee van Hoërskool Diamantveld se liefdadigheidsprojek het net voor die Paasnaweek ‘n “Easter Hunt” vir die kindertjies van die Christina Kiddie Kindersentrum gehou.
Gedurende die eerste kwartaal het me Carmen Hattingh, onderwyser aan Hoërskool Diamantveld, ‘n liefdadigheidsprojek van stapel gestuur. Sy het op die Christina Kiddie Kindersentrum besluit as begunstigdes vir die projek. Dié sentrum huisves ongeveer 28 kinders tussen die ouderdomme van vier en agtien jaar. Me Hattingh het die projek geloods met die doel om klere, Bybels, kos, boeke en enige ander donasies in te samel. Die reaksie was oorweldigend en daar het vragte klere [...]


by Christi Lewis
Cambridge has lots of new buildings! We are now busy building tennis courts. Mrs Steyn and Mrs Sproule can’t wait to start playing on our own courts.
It looks like Cambridge has become so big we need another pavilion! Just joking , it’s our new amphitheatre. Aren’t we getting fancy?
While on the subject, the pavilion is really nice because now we can sit on the pavilion during breaks. I t helped on Friday the 21st of January when it rained on our Interhouse day.


pp. Minnaar
jy vir my
’n bondeltjie blond
jou asem
skeur die nagse Rus
as ek my wang
in jou nek so skuur
jy rasper
jy: my óns
amor con fuoco
ma non troppo –
gee p(en) papier
laat ek eerder
vir jou skryf
ek sal later luister
na hoe lief jy
my het
later op ’n stoep
as die see die
son so soen
sal ek kyk
hoe mooi jy is.
– Ronnie Elliott, Gr.12
gevergeetene
vergeet maar.
die reuk – dis basielkruid; die kombuis
en die wemel van geure met smaakslag,
die nostalgiese wellus van tuiswees.
vergeet maar, broertjie—
jý kom nie huistoe nie
vergeet dit.
die geteug aan haar; die naglug se borste
en laatslaap tot die elfuurson jou wakkerbliksem,
die chenin blanke onskuld van lafwees.
vergeet dit, mannetjie—
jý kom nie [...]


On Wednesday the 26th of October, we were treated to an amazing show at the Johannesburg Theater. After almost a whole year of excitement, we went to watch the famous pantomime ‘Cinderella’.
The day was full of excitement and laughter. As we all do know, Cinderella finds her prince charming and they live happily ever after. Then it was back to reality. Die pantonieme het ons laat snak na ons tweede asem. Soveel tyd en harde werk was daaraan spandeer en die dag was ‘n groot sukses. Van leerders wat geskater het van die lag, tot leerders wat net fotos saam [...]


Ek kan baie doen met ‘n blou noot in my sak, maar toe ek my enigste én laaste R100-noot vir die Dassefees by tannie Sandra moes inbetaal,het ek my hand maar baie moeilik oopge-maak.Maar praat van “waarde vir jou geld”, en jy praat van Donderdagaand se deurnag.
Soveel laggende gesigte en die onuitblusbare gees sal nêrens ge-ewenaar kan word nie.
Dasse het nuwe vriendskappe ge-smee, en bestaandes is versterk. Ek het die deurnagsokkie terdeë geniet. Daar was ongetwyfeld iets vir elkeen: “LAN”-kamers, dominoes, karaoke, veerpyltjies en die danskompetisie om net ‘n paar te noem.“Dankie” aan elke Das-leerkrag wat sy/haar slaap saam met [...]


1. Wat is Suid Afrika se nasionale vis?/Name the national fish of South Africa.
a. Snoek
b. Galjoen
c. Tuna
2. Watter dam voorsien Gauteng van water?/Which dam provides water to Gauteng?
a. Gariepdam
b. Vaaldam
c. P.K. le Roux – dam
3. Watter sokkerstadium is die grootste?/Which soccer stadium is the biggest?
a. Moses Madiba
b. Soccer city
c. Nelson Mandela
4. Wat is: 44 + 66 = ?/What is the sum of: 44 + 66 =?
a. 100
b. 110
c. 123
5. Hoeveel ml is daar in ‘n ½ koppie?/ How many ml are there in ½ cup?
a. 250ml
b. 125ml
c. 500ml


Winde van verandering het die water laat bruis en borrel terwyl die koel briesie die vuur se vlamme laat dans het.
Nooit weer sal die vlamme so hoog brand soos by die Durbies se matriekafskeid nie.
Stylvolle jong dames het die rooi tapyt betree en almal se asems weggeslaan. Die jonge here was sjarmant getooi in hulle uitgesogte pakke. Elke tree was ‘n voetspoor van die matrieks van Durbieland!
Jy word weggevoer na ‘n misterieuse stukkie aarde waar die vier elemente jou oorspoel en jou siel aanraak. Die vuur laat die begeerte om passievol te leef brand en jou so standvastig soos die [...]


Hoërskool Florida, onder leiding van die Florries se skoolkoerant, Florant, is trots om nou amptelik deel te vorm van die Skoolnuus netwerk.
In 2010 is die heel eerste Florant gedruk en met groot opgewondenheid is dit versprei en ontvang. Die toets van tyd is ook deurstaan, waar 2011 ‘n merkwaardige jaar was vir die Florries, met ‘n skoolkoerant wat alle verwagtinge oorskry het. Selfs mnr Schutte, Florida se hoof, het sy hoogtepunt van 2011 bekendgemaak as die gereelde verskyning van ‘n uistekende publikasie: vir die Florries, deur die Florries.
Florida spog al met 5 uitgawes van die Florant, 'deur die Florries [...]


Die eerste meisiespan het Hoerskool Bellville vanmiddag in tennis gewen. Slegs Carina Rebeiro het teen haar opponent verloor. Monique Harris, Keri-Ann Roos en Carla Aylward het hulle onderskeie wedstryde gewen.


DIE GENTLEMAN’S GAME VIR TULLIES SE JONG MANNE
Deur : Charl Schoeman
Die 0/13 krieketspan van Hoërskool Tulbagh het Woensdag , 26 Oktober ‘n opwindende
krieketwedstryd van 25 boulbeurte teen WF Loots gespeel op Disa Park. WF Loots het die loting gewen en gekies om veldwerk te doen. Tulbagh het toe eerste gekolf en altesaam 75 lopies op die telbord gesit. Ernst Jordaan en Myran Stoffels was die aanvangskolwers gewees, maar na ‘n paar vinnige paaltjies wat gekantel het, was die jong 0/13 Tulliies onder groot druk gewees.
Clinton Roode het met sy 21lopies pragtig gekolf en ‘n lang tyd [...]


New Horizon at National Eskom Expo
During the weekend of the 7th of October 2011, the following students of New Horizon College participated at the National Eskom Expo and did very well. Nomthandazo Dhlikilili obtained bronze in her individual project; Molopo Lipali and Palesa Twala obtained gold, a R2000 cash prize and a bursary towards the University of their choice for their group project.


O
p die 15de September was dit amptelik die graad 11’e se eerste Telematiese klasse. Dit is deel van hul voorbereiding vir hul graad 12 volgende jaar. Ek ,as ‘n graad 11 leerder ,en my mede-leerders het hierdie telematiese klasse opvoedkundig gevind. Dit was baie leersaam en het vir ons baie gehelp met ons kontrole toetse en ook vir ons voorberei vir dit wat vir ons wag in graad 12. Dit het vir ons gewys op watter standard ons volgende jaar moet werk. Om suksesvol te wees moet ons toegewyd wees en hard werk. Ons as Graad 11 het vir die [...]


Branden Michaels
WHO IS MÉGAN SCHILDER AND WHAT IS YOUR MOTTO?
I love the Lord. I love life and I love loving things. I am a positive thinker and my motto is based on Philippians 3:12-14.
DO YOU HAVE A POSTER ON YOUR BEDROOM WALLS?
Yes, I do. It’s a poster of a ballerina.
WHEN WAS THE LAST TIME YOU SHED A TEAR?
It was a while back, on a Sunday at church, during worship.
WHO OR WHAT INSPIRES YOU?
I am inspired by God and His Word. A person who lives according to God’s Word and serves His purposes inspires me.
WHAT ARE THE FIVE MOST IMPORTANT THINGS [...]


Report on U15B Cricket Match on Mon 17th of Oct against Grassy Park High School
Bergvliet won the toss and elected to bat first.
We got off to a steady start with consistent partnerships throughout the innings. Kalan Perumalsamy top scored with 25 retired and he was ably supported by Bahaarit Khan with 18 not out and Joshua Dudley and Nathan Botha on 10 each. We reached a total of 110 for 5 after 21 overs.
Grassy Park went into bat and started promisingly but a steady flow of wickets resulted in them falling well short of the target. They [...]


Hoofprefek van die Mediasentrum, Lucius Malatji, wou ‘n verskil maak en het besluit dat die Mediasentrum na die gemeenskap moet uitreik. Saam met die media prefekte en moniteerders, het Lucius ’n fliekmiddag een dag per week gereël om geld in te samel. Dit is egter nie goed ondersteun nie, maar Lucius het nie moed verloor nie. “As hulle nie wil fliek nie, kom ons gee hulle koek om te eet!” Hulle het kolwyntjies gebak, maar dit was baie veeleisend. Lucius is ‘n deurdrukker en be-sluit toe dat springmielies kan werk. En gewerk het dit – wie kan nou [...]











